Newspaper
Publication: News Paper Published: June 1992 By: Unknown ,,Hy weet álles van klaviere” Hy kan nie ‘n noot musiek lees nie. Boonop kan hy nie ‘n noot op die klavier speel nie. Tog is mnr. Wilfried Stolze een van die bekendste klavierbouers in die land. Volgens mnr....